answersLogoWhite

0


Best Answer

Engels: friend

'n Vriend is jou maat.

User Avatar

Wiki User

13y ago
This answer is:
User Avatar

Add your answer:

Earn +20 pts
Q: Afrikaanse betekenis van die woord vriend?
Write your answer...
Submit
Still have questions?
magnify glass
imp
Related questions

What has the author P C Schoonees written?

P. C. Schoonees has written: 'Dink vir jouself' 'Die tweede verdieping' 'Woordeboek van die Afrikaanse taal' -- subject(s): Afrikaans language, Dictionaries 'HAT; verklarende handwoordeboek van de Afrikaanse taal' -- subject(s): Afrikaans language, Dictionaries


What has the author Pierre de Villiers Pienaar written?

Pierre de Villiers Pienaar has written: 'Die Afrikaanse spreektaal' -- subject(s): Afrikaans language 'Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner'


Where can you find an Afrikaans only dictionary?

The South African web site similar to North America's Amazon can be found at www.kalahari.net. They do ship internationally. The definitive dictionary in Afrikaans is called "Die verklarende Afrikaanse Woordeboek", and this is the link to this book: http://www.kalahari.net/books/Verklarende-Afrikaanse-Woordeboek/632/34065109.aspx


What has the author Abel Coetzee written?

Abel Coetzee has written: 'Die Afrikaanse volkskultuur' -- subject(s): Afrikaners, Folklore 'African-English, English-African dictionary' -- subject(s): Afrikaans, Afrikaans language, Dictionaries, English, English language


What has the author Floris Albertus Van Jaarsveld written?

Floris Albertus Van Jaarsveld has written: 'Theory and method of teaching history' -- subject(s): History, Study and teaching 'Omstrede Suid-Afrikaanse verlede' -- subject(s): Historiography 'Van Van Riebeeck tot PW Botha' -- subject(s): History 'From Van Riebeeck to Vorster, 1652-1974' -- subject(s): History 'Die evolusie van apartheid en ander geskiedkundige opstelle' -- subject(s): Historiography, History 'Vaalrivier omstrede grenslyn' -- subject(s): History 'Oor die teoretiese aspek van die geskiedeniswetenskap in Afrikaans' 'Honderd basiese dokumente by die studie van die Suid-Afrikaanse geskiedenis 1648-1961' -- subject(s): History, Sources 'The awakening of Afrikaner nationalism, 1868-1881' -- subject(s): Nationalism, Politics and government 'Die verlede spreek' -- subject(s): History, Radio scripts, South Africa


Is WikiAnswers available in Afrikaans?

As of April 2010, WikiAnswers has questions and answers in English, Tagalog, French, Italian, German and Spanish.Daar is nog nie WikiAnswers in die Afrikaanse taal.(There is not yet WikiAnswers in Afrikaans.)However, there is a subcategory on the English site for "English to Afrikaans" translations. Here's the link:http://wiki.answers.com/Q/FAQ/4801


What actors and actresses appeared in Vriend - 2012?

The cast of Vriend - 2012 includes: Esther Bernaerts as Vrouw die over straat loopt Jaqcues Bisschops as Ingenieur Frans Bremen as Duitser Charlotte de Moel as Jolanda Ingrid Deeder as Henriette de brievenschrijfster Marinus Geestman as Man die televisie kijkt Hein Housen as Man die televisie kijkt Eugene Janssen as Donny de Kaartenspeler Paul Keulen as Slapende man Leon Knapen as Bewoner Leger des Heils John Leenders as Bewoner Leger des Heils Peter Linssen as Duitser Harald Mohnen as Duitser Marco Pesch as Bart Hans Prohl as Bewoner Leger des Heils Etyen Schaasberg as Bewoner Leger des Heils Marco van Vliet as Duitser Stefan Willems as Bewoner Leger des Heils


What has the author O J O Ferreira written?

O. J. O. Ferreira has written: 'Die Noordweste' 'Memoirs of General Ben Bouwer' 'Adamastor' -- subject(s): Myths 'Portugese reisigers onder die Suiderkruis' 'Sagres & Suiderkruis:' -- subject(s): Colonies, Explorers, Relations, History 'Viva os Boers!' -- subject(s): South African War, 1899-1902, Prisoners of war, British Prisoners and prisons 'Bronnepublikasies in Suid-Afrika' 'Die Noordweste:' -- subject(s): Afrikaners, Folklore, Material culture, Social life and customs 'Die bloed in ons are:' ''n Volk se hulde:' 'Da Costa Leal in die Zuid-Afrikaanse Republiek:' 'Sagres & Suiderkruis' 'Serpa Pinto amongst Boer and Brit' 'Die roemryke lewe van Francisco de Almeida (ca. 1450-1510) en sy roemlose sterwe aan die Kaap die Goeie Hoop' -- subject(s): Death and burial, History 'Dias, Da Gama en die Khoikhoin' -- subject(s): Voyages and travels, History, Khoikhoi (African people), Portuguese 'Onder-Kouga' -- subject(s): Description and travel, History 'Krijgsgevangenschap van L.C. Ruijssenaers, 1899-1902' 'Dias, Da Gama en die Khoikhoin:' 'Da Costa Leal in die Zuid-Afrikaanse Republiek' -- subject(s): History, Foreign relations, Travel


What has the author J D Kestell written?

J. D. Kestell has written: 'The peace negotiations between the governments of the South African Republic and the Orange Free State, and the representatives of the British government, which terminated in the peace concluded at Vereeniging on the 31st May, 1902' -- subject(s): Accessible book 'Die Vredesonderhandelinge tussen die Regerings van die twee Suid-Afrikaanse Republieke en die Verteenwoordigers von die Britse Regering wat uitgeloop het op die Vrede wat op 31 Mei 1902 op Vereeniging gesluit is' -- subject(s): South African War, 1899-1902, Sources, Diplomatic negotiations in international disputes


What has the author Anna S Du Raan written?

Anna S Du Raan is a South African author known for writing children's books, including "Buddy the Brave," "Thula and Uhlanga," and "Kelsey the Kameleon." Her works often explore themes of friendship, bravery, and imagination.


Information about Nelson Mandela in afrikaans?

Nelson MandelaNelson Rolihlahla Mandela (18 Julie, 1918) was die eerste staatshoof (1994-1999) van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika. Hy is in 1999 as staatshoof deur Thabo Mbeki opgevolg.//Vroeëre leweRolihlala Mandela is op 18 Julie 1918 in Qunu, in die Transkei in die destydse Unie van Suid-Afrika, gebore. Op sewejarige leeftyd word hy die eerste lid van sy familie wat skool toe gaan. Hier ontvang hy sy Engelse noemnaam, "Nelson", van 'n onderwyseres.Ná matriek studeer Mandela aan die Universiteit van Fort Hare, waar hy Oliver Tambo ontmoet, 'n lewenslange vriend en later kollega in die stryd ("struggle") om die bevryding van die agtergeblewe volke van Suid-Afrika.Politieke bedrywighedeReeds as jeugdige en student verset Mandela hom teen regeringsoptrede wat die swart bevolking hul politieke, maatskaplike en ekonomiese regte ontneem. In 1942 word Mandela lid van die ANC en, saam met kamerade soos Walter Sisulu en Oliver Tambo en verskeie ondersteuners, stig hulle in 1944 die ANC Jeugliga.Die Afrikaner-beheerde Nasionale Party verkry in 1948 politieke beheer en ontwikkel die apartheidsbeleid wat op rasse-segregasie gegrond is. Mandela is prominent in die ANC se versetaksie van 1952 asook die 1955-kongres waartydens die Vryheidshandves aangeneem word.Uit die aard van die saak word die opstandelinge telik vervolg. Die regspraktyk Mandela & Tambo verleen egter goedkoop en selfs gratis regshulp aan swart beskuldigdes, wat andersins sonder enige regsverteenwoordiging hoegenaamd in die hof sou moes verskyn.Mandela is immer teen gewelddadige verset. Massa-aksie lei daartoe dat hy en 150 ander op 5 Desember 1956 in hegtenis geneem en van hoogverraad aangekla word. Die verhoor duur 5 jaar tot in 1961, maar al die beskuldigdes word vrygespreek.In 1960 skiet die SA Polisie na oproeriges in Sharpeville en word die ANC en anti-apartheidsgroepe verbied. Ná hierdie gebeurtenis, wat as 'n slagting onder die oproeriges beskou word, besluit Mandela en sy volgelinge om hulle tot gewapende verset te wend.Arrestasie en gevangesettingIn 1961 is Mandela leier van die ANC se gewapende vleuel Umkhonto we Sizwe.Op 5 Augustus 1962 word Mandela in hegtenis geneem, nadat hy vir 17 maande op vlug was en word te die Johannesburg Fort in gevangenis geplaas.Op 25 Oktober 1962 is Mandela tot 5 jaar gevangesetting gevonnis en op 11 Junie 1964 word hy skuldig bevind en uitspraak gelewer betreffende sy voorafgaande betrokkenheid in die ANC.PresidentskapPresident van die ANC (Julie 1991 - Desember 1997)Staatspresident van die RSA (Mei 1994 - Junie 1999)Huwelike [wysig]Egskeiding ontbind sy eerste huwelik van 13 jaar met Evelyn Ntoko Mase in 1957. Sy tweede huwelik is met Winnie Madikizela, wat na 38 jaar eindig met egskeiding in Maart 1996. Die derde huwelik is op 18 Julie 1998 (Mandela se 80ste veraarsdag) met Graça Machel (weduwee van die voormalige Mosambiek president, Samora Machel).Sedert vrylatingMandela word gereken as 'n ikoon in Suid-Afrikaanse geskiedenis. Versoenend teenoor sy politieke vervolgers, nadat hy 27 jaar gevange gehou is te Robbeneiland, tree hy op as patriarg om wêreldwyd respek te ontlok vir sy leierskap. Sy aansien styg ook onder die wit Afrikaanse bevolking in Suid-Afrika, tradisioneel Nasionale Party-ondersteuners, wat hom in die apartheidsjare as "vyand" tipeer het.Saam met F.W. de Klerk ontvang Mandela die Nobelprys vir vrede gedurende 1993.AftredeOntluik as voorspraak vir 'n verskeidenheid menseregte-organisasies en bedrywighede gerig op maatskaplike werksaamhede.Gedurende Mei 2004 tree hy op in die afvaardiging wat die RSA by FIFA verteenwoordig om die Wêreldbeker-sokkertoernooi in 2010 aan te bied. Die Suid-Afrikaanse afvaardiging is suksesvol en Mandela word in hierdie opsig beskou as 'n sleutelfiguur.Mandela kondig op 1 Junie 2004 aan dat hy uit die openbare oog tree "om te gaan rus" -- hy benodig meer tyd om saam met sy familie deur te bring, privaat te wees en sy boek te voltooi. Ook wil hy nog meer leeswerk onderneem.Van Wikipedia.


What is the Afrikaans word for Lent?

The word "Lent" is translated into Afrikaans in its Roman Catholic sense, as "die Vaste" Please note the capial "V". It means fasting as referring to the period of fasting before the R.C. Eastertide.It is also translated as "vastyd" in the sense of "....time of fasting". In this sense it is used about all kinds of fasting - also non religious.die Vaste(say: Dee faster)vastyd(say: fast-tayd)References: H.A.T. - Verklarende Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal.Tweetalige Woordeboek - Prof. dr. D.B. Bosman.Prof. I. W. van der Merwe.Dr. L.W. Hiemstra.